Een van die meer as 100 skaalmodelvliegtuigies van regoor Suid-Afrika wat die naweek op Oudtshoorn te sien was, as deel van die Kango Vliegklub se jaarlikse byeenkoms van skaalmodelvliegtuie. Die Vliegklub het dié besonderse gebeurtenis 47 jaar gelede op Oudtshoorn begin. Foto: Ebenezer Titus