Vermaak

Kom proe die Klein Karoo

BOETIEKBIER, wyne, craft gin, volstruis-bur­gers, skaapkop, roosterbrood, afval en granaatroomys… Dié lekkernye is maar ’n paar van die lekkernye wat geproe en gekoop kan word by die heel eerste Klein…



Woorde, musiek om nie mis te loop

EEN van Oudtshoorn se pragtige klipkerkies, die St Judes Anglikaanse kerk in Baron van Ree­destraat, is Sondag en Maandag die venue waar Paul Eilers voorlesings gaan doen uit die boek, Hekelwoorde…


Rock, folk, blues by La Dolce Vita

Deur Angelique Erasmus LIEFHEBBERS van rock, folk en blues hoef vanjaar nie verder te soek as La Dolce Vita op Oudtshoorn om te gaan uitspan nie. Christof Bezuidenhout, eienaar van…



De Rusters maak kortfliek

’N GROEPIE De Rusters het onlangs die verfilming van ’n kortfliek in die omgewing voltooi. Die fliek, Lemoenbloeisel, gaan volgende jaar op 4 Mei in De Rust vertoon word. Intussen word…


Hulle wen konsertkaartjies!

DIE twee wenners van dub­bel­kaart­jies na Saterdagaand se spogkonsert net buite Oudtshoorn, Klas­sieke Klein Ka­roo Kersfees, is Aletta Kers­op en Natashia van Greunen. Hul name is in ’n gelukkige trekking…