Vermaak
Paul Eilers betower tydens etensuurkonsert by Klein Karoo Emprium
Musiek in lig en skadu
Hier is die wenners van 2018 se Kannas!
MET drie pryse elk het die 24ste KKNK se debuutproduksie Swerfgoed, ’n distopiese blik op ’n wêreld wat gebuk gaan onder waterskaarste, en Hierdie lewe, ’n verwerking van Karel Schoeman…
Goeie talent!
• Volgende oudisies by Buffelsdrift DIE Oudtshoorn Christelike Jeugforum (OCJF) het Sondag sy tweede reeks oudisies vir sy 2018 Gospel-talentkompetisie in die Dysselsdorp Gemeenskapsaal gehou. Volgens die forum se projekbestuurder,…
Kunstevriende: gedigte en musiek dié Dinsdag
GEDIGTE en musiek is op die spyskaart vir die tweede byeenkoms van die nuutgestigte Oudtshoorn Kunstevriende volgende Dinsdagaand (15 Mei). Inwoners word genooi om ’n piekniekmandjie te pak en saam…
PlaasKombuisfees beloof kuierbyeenkoms soos min
Prins Albert-nuus Prins Albert bied einde April ’n nuwe fees, die PlaasKombuisfees, aan wat beloof om ’n gesins- en kuierbyeenkoms soos min te wees! Dié driedag-saamtrek van inwo-ners en gaste…
Wen kaartjies vir Lollos!
Lollos op 2 Desember in Oudtshoorn Deur Ilze-Mari Gründling DIE gewilde Afrikaanse kindervertoning, Lollos, is op Saterdag 2 Desember) om 16:00 by Langenhoven Gimnasium se skoolsaal te sien wees en…
Rolprent ten bate van Piet Cordier
Deur Marlene Malan IN die dokumentêr rolprent Eerstewater wat vanaand (Donderdagaand) op Prins Albert vertoon word, is Piet Cordier – een van die bekendste dorpenaars – ’n ankerverteller en “akteur”….
Verwarring oor Steve se konsert
DAAR was die week verwarring oor die tyd en plek van ’n konsert van Steve Hofmeyr die Saterdag op Oudtshoorn. Die konsert sou aanvanklik om 16:00 op die Rec begin…