Daar is Saterdag heerlik gekuier by ’n uitverkoopte konsert van die Kubaanse sangeres Yoaris Rodriguez Avilez (regs) en die plaaslike orkes, The Chilli’Bites, by die Boer & Vark, gewilde restaurant en kuierplek op Oudtshoorn. Hier dans van die teenwoordiges saam met Yoaris.