Drie leerders van die Laerskool Wesbank het sertifikate van die ATKV ontvang vir die meeste Afrikaanse boeke gelees in die tweede kwartaal. Hulle is van links Emmie Joubert (senior fase), Marius Griebenow (intermediêre fase) en Lika Schoeman grondslagfase, (af-wesig). Foto verskaf