Boeke

Janien stel eerste boek bekend

Janien Müller (17) is ’n graad-11 leerder by Langenhoven Gimnasium, en ook die skepper van Die Hoorn se Kieter en Kat strokiesprent.Janien het pas haar eie kinderboek bekendgestel. “Where is…

Lees Verder

Die tweede avontuur

Stories is vensters na die wêreld, gevul met oneindige moontlikhede om te leer, te speel, te ontdek en te droom.Ek kan myself vir ure besig hou met allerhande kreatiewe dinge,…



Tweede boek vir Brenda

BRENDA van der Westhuizen het so pas haar 2de boek, Die Lewe – ’n reis vrygestel. Haar eerste boek is in Mei 2021 uitgegee.Die boek is verlede Vrydag tydens ’n…




Tania se nuwe boek Heelword ook bekroon

’N TWEEDE boek van Tania Smit, gewilde skrywer van Oudtshoorn, is die naweek deur die Richmond Boekbedonnerdfees aangewys as die beste inspirerende boek van 2020.Dié eer het Tania se nuutste bundel Heelword…


Tweede boek vir oud-gevangene

DIE bevryding wat ‘n Oudtshoorniet, Cedric Afrika (50), as gevangene in ’n eenvoudige potlood en papier gevind het, bly vrug dra, en het daartoe gelei dat hy sy tweede boek,…