Boeke

2de boek van aktivis verskyn

OP 23 September 2020 – midde-in die Covid-19-pandemie – word ’n onderwyser van Oudtshoorn, Glen Snyman, die eerste mens in die geskiedenis van die nuwe demokratiese Suid-Afrika om deur die regering…


Oud-Griffie skryf boek

’N oud-leerder van die Laerskool van Reede op Oudtshoorn, Chantell Davis, het pas ’n boek gepubliseer wat sy oorsprong tydens die grendeltydperk gehad het.Davis, ’n pastoor van Oos-Londen en die ma…


Van Hekelwoorde tot Heelword

DAAR is die laaste tyd sonder ophou boeke by haar huis verpak en gepos na hul nuwe tuistes oral in die land en in Namibië, sê Tania Smit, skrywer van…




Drie boeke op die rak vir Kobus Minnie!

’N OUDTSHOORNIET se derde boek vanjaar verskyn binnekort op die rak!Kobus Minnie, wat al jare lank skryf, se eerste twee boeke is vroeër vanjaar deur Malherbe Uitgewers gepubliseer.Onlangs het hy die…


‘2020-feesjaar is ’n leesjaar’

“Is jy gereed om saam te reis na die toekoms van Afrikaans?” Dit was die besprekingsonderwerp onlangs op die algemene jaarvergadering van Prins Albert se ATKV-tak. Die geleentheid was in…



Hekelwoorde bekroon!

Deur Liesel le Roux “EK is so dankbaar! Die pad van ’n onafhanklik gepubliseerde skrywer is maar taai en dun gesaai met erkenning. Dit beteken vir my ongelooflik baie!” So…