Bo: Musiekliefhebbers het verlede Donderdagaand die Klein Karoo Enporium op Oudtshoorn volgepak vir ’n musiekkonsert gereël deur Oudtshoorn Kunstevriende. Hier in aksie is van links Calvin Steyn, Ruan van der Vyver, Cornel Engelbrecht, en dr Gerrit Jordaan (agter), almal van George.

Bo: Kunstevriende se komitee is van links Antoinette le Roux, Annelise Schutte-Vlok, Marinda Schutte en Sarel Jonker.