DIE KKNK vier vandag (Donderdag, 23 Februarie) hul 23ste verjaarsdag met die Beleef23-promosie.
Deel in dié viering en kry jou golden circle-kaartjies vir die Huisgenoot-verhoog se aandprogram teen 50%-afslag!
Jy spaar R40 per kaartjie vir:
• Juanita, Bok en vriende (Refentse, Jo Black, The Black Ties en Elandré Schwartz): 8 April, 17:30.
• Theuns Jordaan en Dr. Victor: 9 April, 18:30.
• kykNET Jukebox met Pieter Koen, BlackByrd, Refentse, Jay, Leah en Willem Botha: 14 April, 18:30.
• Kleurvol met ’n keur van vars nuwe talent: 15 April, 18:30.
Daar is ook verskeie teater-winskope. Volg dié volgende skakel vir die volledige lys en om nou jou kaartjies te koop: http://kknk.co.za/beleef-23/.
Die Beleef23-promosie is slegs vandag (Donderdag, 23 Februarie) vanaf 09:00 geldig.
’n Beperkte aantal kaartjies is beskikbaar.
Onthou: Jy het ’n Rivierbuurt-kaartjie nodig om toegang tot die golden circle te kry.
As jy nog nie ’n Rivierbuurt-kaartjie het nie, wees op die uitkyk vir die Rivierbuurt Weekkaartjie-promosie op Donderdag, 23 Maart.