Hoërskool Protea blom voort
Op Woensdag 28 Februarie het Hoërskool Protea vir die eerste keer wedstryde gespeel op hul nuwe rugbyveld teen Hoërskool Calitzdorp.Albei spanne het goed gespeel en die o.16’s het gelykop geëindig…
Lees VerderOp Woensdag 28 Februarie het Hoërskool Protea vir die eerste keer wedstryde gespeel op hul nuwe rugbyveld teen Hoërskool Calitzdorp.Albei spanne het goed gespeel en die o.16’s het gelykop geëindig…
Lees VerderNickyle Augustus, ’n leerder van Laerskool Laurus, het Wes-Kaap Kleure vir atletiek gekry by die Wes-Kaap Kampioenskappe verlede naweek in Kaapstad.Nickyle het eerste gekom in die 80 m-, 100 m-én…
Bridgton Sekondêr in Oudtshoorn het ‘n pragtige gebaar van simpatie en ondersteuning vir klein Joslin Smith, asook vir haar laerskool Diazville Primêr in Saldanha, betoon. ’n Foto van Joslin word…
Laerskool Van Reede in Oudtshoorn het hul eerste hoërskoolspanne vir hulle krieket- en rugby- seisoene vir 2024 bekend gestel.Die o.15 A krieket span het alreeds drie wedstryde gespeel waar hulle…
Hoërskool Oudtshoorn het verlede Saterdag, 2 Maart, hul eerste rugby- wedstryde vir die 2024 seisoen teen Kannaland gespeel.Die netbalspanne het onderskeidelik teen Ladismith en Towerkop Primêr gespeel. Struisies se spanne…
Die o.15 A krieketspan van Langenhoven Gimnasium het op 28 Februarie teen die span van Hoërskool Oudtshoorn te staan gekom. Gimmies het eerste gekolf en 128 lopies aangeteken. Struisies is…
Laerskool Laurus se Gr 3’s het Woensdagoggend ’n besoek by Helen Bellinghanhof, ’n tehuis in Oudtshoorn afgelê. Daar het hulle die inwoners se dag opgehelder deur drukkies en geskenkies uit…