Skole

2de Plek vir Oudtshoorn Vaardigheidskool

Die Oudtshoorn Vaardigheidskool spog met ’n tweede plek in die Nasionale Skooltuinkompetisie vir 2023.Lindelwa Sopotela, Direkteur van die Nasionale Skoolvoedings Program van die Wes-Kaap, het op Woensdag, 21 Februarie, die…


Laurus o.13A krieketspan klop Van Reede

Die 0.13 A krieketspan van Laerskool Laurus het Woensdag, 14 Februarie hul wedstryd teen Laerskool Van Reede gewen. Laurus het 144/3 aangeteken, met Jared Wynand met 48* lopies en Levi…


Gimmies wen Glenwood House met 5 lopies

Langenhoven Gimnasium se o.19 A-krieketspan het verlede naweek teen Glenwood House te staan gekom. Gimmies het eerste gekolf en is vir 152 lopies uitgeboul. Glenwood House is daarna uitgeboul vir…


Gimmies o.15 A krieketspan wen teen punt

Langenhoven Gimnasuim se o.15 A krieketspan, het Saterdag, 3 Februarie, ’n wegwedstryd teen Punt gespeel. Punt het eerste gekolf en is almal uitgeboul vir 108. Gimmies het daarna 109/8 aangeteken…




Graad 1: Eerste skooldag

Aaron-Luke van Wyngaard, Saturnus Primêre Skool Estehan Ellis, Jubilee Montessori Academy Wyatt Baardman, Laerskool van Reede Gian-Luke Baartman, Laerskool Laurus Linnay Julander, Gamka-Oos Primêre Skool Chanté Goliath, Bongolethu Primary School…