William Van Tonder, ’n leerder van Langenhoven Gimnasium, was verlede Saterdag, 24 Februarie, die eerste junior atleet oor die wenstreep by die Kango-maraton in Oudtshoorn.
Hy het ook die algehele sesde plek behaal in die halfmaraton. Foto: Facebook
William eerste Junior by Kango-maraton
