Gimmie fietsryers presteer

Die fietsryspan van Langenhoven Gimnasium het Saterdag, 27 Januarie, deelgeneem aan die Jakhals MTB & Trail Run Challenge wat by Arendsrus plaasgevind het. Op die foto is Tiaan Janse van Rensburg wat die eerste plek verower het in die 38 km wedren. Foto: Facebook