Gimmies o.15 A krieketspan wen teen punt

Langenhoven Gimnasuim se o.15 A krieketspan, het Saterdag, 3 Februarie, ’n wegwedstryd teen Punt gespeel.

Punt het eerste gekolf en is almal uitgeboul vir 108. Gimmies het daarna 109/8 aangeteken en ’n wen met twee paaltjies beklink.

Die beste bouler vir die dag was Cobus Esterhuysen, en Eathan Engelbrecht was met 20 lopies die kolwer van die dag. Foto: Facebook

Be the first to comment on "Gimmies o.15 A krieketspan wen teen punt"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*