Struisies presteer in skopboks
Divan Rademeyer (graad 12) en Divan van Deventer (graad 8) van Hoërskool Oudtshoorn is vir die Wes-Kaap Provinsiale Skopboksassosiasie se span gekies wat vanaf 25-28 April aan die 2024 Suid-Afrikaanse…
Lees VerderDivan Rademeyer (graad 12) en Divan van Deventer (graad 8) van Hoërskool Oudtshoorn is vir die Wes-Kaap Provinsiale Skopboksassosiasie se span gekies wat vanaf 25-28 April aan die 2024 Suid-Afrikaanse…
Lees VerderDie onderwyser-egpaar van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, Malem en Celize van Heerden, het die topposisies vir hul onderskeie vakke in die 2023 NSS-eksamen behaal.Malem is die Elektriese Tegnologie-onderwyser en Celize…
Die afgelope naweek het De Villiers Primêre Skool, hul agste agtereenvolgende Karnaval gehou. Damon Gysman, Adjunkhoof, sowel as hooforganiseerder van die geleentheid beskou hierdie jaar se Karnaval as die grootse…
Eljada-Kairos Skool se Gholfdag het op 16 Maart plaasgevind. Hierdie gholfdag is hul jaarlikse fondsinsamelingsprojek. Die formaat vir die dag was 4BBB, met 50 spelers in die veld. Op die…
On Saturday Point High won the SWD u.19 Super League when they defeated the Bridgton Hub in the final that was played at the Van Riebeeck Stadium in Mossel Bay…