Eljada-Kairos Skool se nuutverkose Skoolbeheerliggaam

Eljada-Kairos het Donderdagaand, 4 April hul nuutverkose Skoolbeheerliggaam(SBL) bekendgemaak. Van links is mnr HJ Baartman (Prinsipaal), me A Theunissen (Sekretaresse), me C Engelbrecht, me D Smith, me L Arries, mnr J Le Kay (Ondervoorsitter), mnr S Janewarie, mnr A Booysen, mnr N Small (Tessourier) en me E Bekker (Voorsitter). Afwesig: Mnr H Swart. Foto verskaf