Gimmies wen teen Hoërskool Wagpos

Langenhoven Gimnasium se eerste rugbyspan het hul wedstryd teen Hoërskool Wagpos op 21 Maart gewen met ’n telling van 48 - 12. Die spanne het teen mekaar kragte gemeet tydens hul rugbytoer by die Oakdale Rugby Week. Foto: Facebook