Drie Langenhoven Gimnasium leerders op pad na skaak proewe

Drie Langenhoven Gimnasium skaakspelers is opgeneem in die Eden-span. Jizelle Arries (dog-ters o.15), Luzandri Kuyler (dogters o.18) en Richard Mostert (seuns o.20) gaan van 21 tot 23 Maart aan die Wes-Kaap proewe deelneem. Foto: Verskaf