Laerskool Laurus se 2024 hoofleiers

Laerskool Laurus se nuwe hoofleiers vir 2024 is van links Monray Williams (onderhoofseun), Liam Nel (hoofseun), mnr. SW Vorster (skoolhoof), Waynisha Anthony (hoofmeisie) en Nerine van der Merwe (onderhoofmeisie). Foto: Facebook