Meerkatte besoek Bellinhanhof

Laerskool Laurus se Gr 3’s het Woensdagoggend ’n besoek by Helen Bellinghanhof, ’n tehuis in Oudtshoorn afgelê.

Daar het hulle die inwoners se dag opgehelder deur drukkies en geskenkies uit te deel en vir hulle te sing. Dit is duidelik aan die foto’s dat die kinders en inwoners die besoek baie geniet het.
Foto’s Moné Janse van Rensburg