Laurus atlete in Eden span

Nickyle Augustus (links) en Llyle Titus (regs) van Laerskool Laurus, is verlede naweek in die Eden-atletiekspan opgeneem. Foto’s: Facebook