
Laerskool Van Reede in Oudtshoorn het hul eerste hoërskoolspanne vir hulle krieket- en rugby- seisoene vir 2024 bekend gestel.
Die o.15 A krieket span het alreeds drie wedstryde gespeel waar hulle te staan gekom het teen Outeniqua , York High en Holy Cross.
Die rugbyspan se opwarmwedstryde voor hul toer na Jeffreysbaai was teen Wittedrif, Langenhoven Gimnasium en Mosselbaai Curro.
Die rugbytoer na Jeffreysbaai is van 24 – 27 Maart waar hulle dan drie wedstryde sal speel. (Deur Lindi Brill)