Vier in hof vir moord
Die saak is daarna finaal vir afhandeling tot 2 September 2026 uitgestel en sal op een dag afgehandel word.
Lees VerderDie saak is daarna finaal vir afhandeling tot 2 September 2026 uitgestel en sal op een dag afgehandel word.
Lees VerderDie mosie is met 11 stemme teenoor ses aanvaar.
Die voorval het nie net reaksie in Oudtshoorn ontlok nie, maar ook oor die hele land.
The South African Social Security Agency (SASSA) is urging beneficiaries not to ignore SMS notifications calling them to undergo social grant reviews. Upon receiving an SMS, beneficiaries are encouraged to…
Die 22-jarige Navin Loff is gister in die Oudtshoorn streekhof tot ’n effektiewe twintig jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan menseroof, verkragting en aanranding met die opset…
Twee mans van Prins Albert is verlede week in die Oudtshoorn streekhof gevonnis tot gesamentlik dertig jaar gevangenisstraf.
Na ’n nasionale verklaring deur president Cyril Ramaphosa, wat BKS as ’n nasionale ramp verklaar het, is ’n landwye reaksie geloods om die uitbreiding van die siekte te keer.
Volgens die klagstaat het hulle ongeveer 150 selfone en twee houers met handsakke gesteel, met ’n geskatte waarde van meer as R200 000.
Volgens die klagstaat het hulle ongeveer 150 selfone en twee houers met handsakke gesteel, met ’n geskatte waarde van meer as R200 000.
“Dit is ’n viering van waar ons vandaan kom, maar ook van waarheen ons op pad is.”