Sexy Struisies reg om hul vere te skud
Die keuse van brons as medium gee die werke hul tydlose kwaliteit.
Lees VerderDie keuse van brons as medium gee die werke hul tydlose kwaliteit.
Lees VerderHeld at the Oudtshoorn Airport from Friday to Sunday, the private event showcased a range of high-performance model jets, with pilots demonstrating impressive speed, precision and control.
Besoek en ondersteun ook gerus hul stalletjie in die D-Tent, O-so-Eggy by vanjaar se KKNK.
Dagbesoekers betaal ’n toegangsfooi, voertuie kos R300 per voertuig, terwyl fietsryers en stappers teen R100 toegang kan kry.
Vanjaar word die fees vir die 30ste keer in die Klein Karoo aangebied.
“I am most excited for the national costume because I want to show them the beauty that lies in the Klein Karoo,” she says proudly.
Die verdagte of verdagtes is steeds op vryevoet en geen inhegtenisnemings is tot dusver gemaak nie.
Elsie laat haar man, Gert asook twee seuns, vyf kleinkinders en een agterkleinkind agter.
David Malan, besturende direkteur van KKS, het Maandag die tjek aan Carl Snyman, skoolhoof van Langenhoven Gimnasium oorhandig.
Rochelle is bekend in bemarkings- en advertensiekringe en bring onskatbare waarde en ervaring na haar nuwe rol.