Brandstofpryse styg skerp, regering erken berekeningsfout met dieselprys
Volgens die departement het die fout ontstaan nadat slegs 0,93 sent van die dieselheffing afgetrek is, in plaas van die bedoelde 93 sent
Lees VerderVolgens die departement het die fout ontstaan nadat slegs 0,93 sent van die dieselheffing afgetrek is, in plaas van die bedoelde 93 sent
Lees VerderA national voter registration weekend is also scheduled for 20 and 21 June, allowing citizens to register or confirm their details at local voting stations or via the IEC’s online platform.
Op 10 April is sy per ambulans na Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad oorgeplaas waar spesialiste haar behandeling voortgesit het.
According to information from authorities, the affected property has been identified as the index farm, with movement in and out of the premises now tightly restricted.
Hoewel dit beteken dat die totale aantal voorvalle effens laer lyk, word die statistiek as meer akkuraat beskryf.
’n Merkwaardige hoofstuk in die Suid-Afrikaanse Boran-beesbedryf het onlangs tot ’n einde gekom.
The win further strengthens De Rustica’s reputation as one of SA’s leading olive oil producers, with a consistent track record of international awards over the past decade.
BKS is ’n hoogs aansteeklike virussiekte wat spleethoewige diere soos beeste, bokke en wild affekteer.
Die gehalte van wildsvleis, ’n belangrike aspek vir baie jagters, word reeds tydens die jag bepaal.
Gedurende hierdie toer tree die koor op in België, Duitsland en Nederland, en neem ook deel aan die 74ste Europees Muziekfestival voor de Jeugd, wat van 30 April tot 4 Mei plaasvind.