Sms’e van lesers: 13 Oktober 2022
Die grootste onding by die Oudtshoorn MuÂnisipaliteit is die feit dat amptenare die raadslede gebruik om hulle te help om bevordering te kry of kollegas te beÂspreek. Die munisipale bestuurder…
Lees VerderDie grootste onding by die Oudtshoorn MuÂnisipaliteit is die feit dat amptenare die raadslede gebruik om hulle te help om bevordering te kry of kollegas te beÂspreek. Die munisipale bestuurder…
Lees VerderBedruk en bedonnerd As ’n Oudtshoorniet is ek erg beswaard om vanoggend te sien dat die 42ste FreÂda Barnard Swemgala op 8 Oktober in Conville, George aangebied word. Hoe gebeur…
Is die munisipale bestuurder van OudtsÂhoorn bewus van hoeveel amptenare elke dag gedurende werksure in die strate rondstap of by huise kuier? Word daar op die einde van elke maand…
Verkeersamptenare in die kantoor Die klagtes oor die euwels en wanorde by die hokkies op Oudtshoorn wat bedoel is vir taxi-passasiers om op en af te klim, word nou vervelig…
Nee vir ‘cadre deployment’ Oudtshoorn moes nou weer vir die hoeÂveelste keer afskeid neem van hul munisipale bestuurder, mnr Walter Hendricks. Hy, soos sy voorgangers, het ’n pos by ’n…
• Dit is hoe sakkrappers alles verlede week in Wesbank gelos nadat die vullislorrie weg is! Enige raad? • Sondag na Sondag, van vroeg af tot laat, staan die spoedkameras…
Die proÂbleem-kruising Dit bly vir my ‘n raaisel waarom daar nie ’n verkeerslig by die kruising van Baron van Reede- en Van der Rietstraat aangebring kan word nie.Volgens koerantberigte is…
Munisipaliteit antwoord op inwoner se vrae Die kantoor van die munisipale beÂstuurÂder van die Groter Oudtshoorn het soos volg geantwoord op vrae in ’n brief van Kenner van plaaslike reÂgeÂring…
Kommentaar op besluite by vergaderings van die raad Die plaaslike pers verdien om geprys te word vir hul volledige verslaggewing oor die afgelope raadsvergaderings. Sodoende word die belastingbetaler op hoogte…
â– Kan die munisipaliteit nie aandag gee aan die straatname wat onleesbaar is teen die sypaadjies of op die straatnaamborde wat afgebreek is? Dit is baie verwarrend vir besoekers aan…