Sms’e van lesers: 13 Oktober 2022

Die grootste onding by die Oudtshoorn Mu­nisipaliteit is die feit dat amptenare die raadslede gebruik om hulle te help om bevordering te kry of kollegas te be­spreek. Die munisipale bestuurder sal sy voet moet neersit en diesulkes laat ondersoek en optrede oorweeg.