Sms’e van lesers: 18 Augustus 2022

■ Kan die munisipaliteit nie aandag gee aan die straatname wat onleesbaar is teen die sypaadjies of op die straatnaamborde wat afgebreek is? Dit is baie verwarrend vir besoekers aan die dorp en selfs vir inwoners wat ’n sekere straat soek.
– Piet Benson, inwoner, Oudtshoorn