Luigi April vanjaar by die KKNK!
Deur Ilze-Mari Gründling LUIGI April (39), ’n rymkletser van Oudtshoorn gaan vanjaar in samewerking met kykNET by die KKNK optree. Hy het in 2015 naam gemaak met sy album, Sy…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling LUIGI April (39), ’n rymkletser van Oudtshoorn gaan vanjaar in samewerking met kykNET by die KKNK optree. Hy het in 2015 naam gemaak met sy album, Sy…
Lees VerderINWONERS kan op 23 en 24 Mei hul troeteldiere laat steriliseer by die Oudtshoorn Spay-a-Thon. Die geleentheid word gereël deur Oudtshoorn Volunteers vir Diere, ACT (Animal Care Team) en die…
’N OMVATTENDE uitstalling van Thijs Nel van Oudtshoorn se skilderye, beeldhouwerke en keramiek open môre (Woensdag, 8 Maart) in Pretoria by die Village Ridge Boutique Hotel in Nieu-Muckleneuk. Nel het Maandag na…
Deur Japie Coetzee DIE Oudtshoorn United Congregational Kerk (UCC) in Jonesstraat spog tans met twee toegewyde susters wat die kerk se orrel tydens eredienste en ander byeenkomste speel. Sue-Lanya en…
The newly elected District Health Council for the Eden district held their first meeting in George on Friday, 24 February. One of the main functions of the Council, appointed…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N INISIATIEF wat fokus op sendingwerk, lewensvaardighede, avontuur en dissipelskap wil graag ’n bydrae en verskil in die hart van Oudtshoorn maak. Die program- en spanleier van…
THE Western Cape Government: Health has decided to urgently conduct a measles campaign in the province, aiming to achieve 80% coverage to protect children under five years. According to the…
Mia le Roux skryf oor fiksheid en gesondheid WANNEER jy ’n nuwejaarsbesluit neem om in die nuwe jaar fikser en gesonder te word, is dit belangrik dat die besluit uitvoerbaar…
Deur Schalk le Roux TWEE jong perdeliefhebbers van Heidelberg in Gauteng het Vrydag op Oudtshoorn aangekom ná langer as twee en ’n half maande en sowat 1400 km in die…