Leefstyl

Lekker, heilsame brood!

AL Camp Bakery op Oudtshoorn se brood word deesdae met Eureka Meule se steengemaalde meel gebak, wat die brood nie net lekkerder maak nie, maar besliste gesondheidsvoordele inhou. Die besluit…


’n Natuurlike maalproses

MET die produksie van Eureka Meule op Heidelberg se steengemaalde koringmeel is die fokus op ’n natuurlike, gesonde produk, sê Nico Steyn, meulenaar van Eureka. Eerstens gebruik Eureka slegs koring wat…








Events Calendar

Vrydag, 25 Maart Petronel Baard, Stef Kruger en Eric Nobbs tree op by The Showroom in Prins Albert met hul optrede, Eg Suid-Afrikaans. 20:00. Vir besprekings kontak 023 541 1563…