Nooit te laat vir jou drome nie, sê Verdi
Deur Ilze-Mari Gründling ’N 43-JARIGE man van Oudtshoorn het besluit om bokant sy moeilike omstandighede uit te styg en is tans besig om sy matrieksertifikaat aan die Cape Access…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling ’N 43-JARIGE man van Oudtshoorn het besluit om bokant sy moeilike omstandighede uit te styg en is tans besig om sy matrieksertifikaat aan die Cape Access…
Lees Verder
DIE SEWE TUINE OP DIE ROETE: • Lowergroentuin • Vetplanttuin • Ontwerperstuin • Karoo Country Garden • Gevestigde kaktustuin • Troeterdier-vriendelike tuin • Landelike tuin
Deur Liesel le Roux HULLE sit langer as twee ure styf teen mekaar op ’n bank terwyl hulle vertel hoe hulle mekaar na 51 jaar gevind het, hulle hande inmekaar…
Begonias ONE of the many advantages bedding begonias have is that they are relatively maintenance free. They don’t need deadheading and will provide colour from early spring right through…
DIE jaarlikse Tuinsafari in die Kango Valleie sal nie vanjaar plaasvind nie. Die Kango Valleie is buite Oudtshoorn in die rigting van die Kango Grotte geleë. Volgens Anna du Plessis…
Deur Liesel le Roux HY was van kleins af lief vir tuinmaak en vir plante, vertel Giovanni Bouwer (20) van Oudtshoorn. Dié oud-leerder van Langenhoven Gimnasium kweek Clivias en verkoop dan…
Deur Wyndham Ewerts Kay Beez Development Projects cc, wat in 2009 geregistreer is, spesialiseer in opleiding en ont-wikkeling, besigheidsbestuur en konstruksie- en lewensvaardighedeprogramme. Die onderneming is gebaseer op Oudtshoorn (Suid-Kaap),…
Ou en nuwe trauma kan behandel word, sê traumatoloog DAAR is ’n lewe na trauma, en dit is nie nodig om daarmee te bly leef nie. Dit is die boodskap van…