Leefstyl

Six pricing mistakes

Avoid this when selling your home IT goes without saying that home owners who place their property on the market are looking to get the best possible return on their…


Oudtshoorn se dahliakoning

Deur Liesel le Roux SY groen vingers maak dat mense dwarsdeur die jaar voor Solly Dyssel van Colridge View in Oudts­hoorn se huis stilhou om te kyk watter blom­me is nou…


Tyd om minder sout te eet

Deur Ilze-Mari Gründling DIE Wes-Kaapse Departement van Gesondheid het vroeër die maand saam met Age in Action (die Suid-Afrikaanse Raad vir Bejaardes), die Oudts­hoorn Polisie, Departement Maatskaplike Dienste en die…


‘Ek kies om hier te woon’

‘You are not a tree. Go where you feel the most alive.’ Ek is Oudtshoorn Hierdie is die eerste in ’n reeks gesprekke met inwoners wat vertel waarom hulle gekies…


’n Tuin eie aan die Karoo

Deur Marlene Malan DIE dryfkrag agter ons vetplanttuin in Prins Albert was dié eiendom se vorige eienaars, die skrywer Eben Venter en sy lewensmaat, Gerard Dunlop, ’n tuinontwerper. Toe hulle…


Hier oefen almal saam!

Gratis oefeninge Maandae en Woensdae Deur Ilze-Mari Gründling TWEE Oudtshoorniete, Nadia en Herman Bosch, bied sedert 16 Januarie twee keer per week ’n “bootcamp” vir inwoners by die De Jagers Sportkompleks…



101 jaar oud en gesond!

Deur Ilze-Mari Gründling EEN van die inwoners van die Caves Aftreeoord op Oudtshoorn het onlangs die ryk ouderdom van 101 bereik! Gertruida (Trui) de Villiers, ’n inwoner van die Caves…


’n 2de kans op liefde

Deur Ilze-Mari Gründling OM ’n tweede kans op liefde te kry is nie iets wat aldag gebeur nie, maar vir Anna en Wilmie van der Vyver van die Caves Aftreeoord…