Leefstyl


Merlene oorwin Kilimandjaro!

Deur Wyndham Ewerts ’N BOORLING van Oudtshoorn, Merlene Wil­liams, het twee weke gelede ’n besonderse pres­tasie behaal toe sy die hoogste berg in Afrika, Kilimanjaro, uitgeklim het. Merlene, wat deesdae…



Osoonterapie gee liggaam so ’n hupstoot

Deur Wyndham Ewerts Die tegniese direkteur van die Osoonvereniging van Suid-Afrika, Deon Gresse, het Saterdag in ’n praatjie op Oudtshoorn inwoners toegespreek oor osoonterapie. Die inligtingsessie by Beans about Coffee…



Meer TB hier as gevolg van armoede

• Tuberkulose kan genees word Deur Liesel le Roux TUBERKULOSE is naas MIV die twee­de grootste oorsaak van sterftes in die Eden Distrik, maar dit is behandelbaar. Dit was van…


Wenke vir hare hierdie winter

DIE koue wintermaande is hier, en hierdie is altyd ’n goeie tyd om ’n nuwe haarstyl of kleur te probeer. In die winter neig mense om na  warmer kleurpalette te…


Maak Vadersdag onvergeetlik

MET Vadersdag om die draai, is hierdie die perfekte geleentheid om jou pa te bederf en te wys hoe­veel hy vir jou beteken. Ons het ’n paar wenke om te…