Leefstyl
Carel en Rina se liefdeswerk met hout
Deur Liesel le Roux WANNEER Carel Nel (65) oor die sygladde hout van ’n meubelstuk streel wat hy gerestoureer het, kan ’n mens sommer sien dat die restourasie van meubels…
Happiness and Peace
Rosh Hashanah Wednesday evening, 20 September, till Friday evening, 22 September In Oudtshoorn se vroeë jare het die dorp ook bekend gestaan as Klein Jerusalem, met sowat 600 Joodse gesinne…
‘Vorentoe deur harde werk’
Deur Marlene Malan “Vrouemaand is ’n viering van vrouwees. Vroue is spesiaal, want hulle het unieke eienskappe.” So het Corley Mentoor, maatskaplike werker van Badisa op Prins Albert, verlede Vrydag…
Gesondheid op wiele vir almal
Phelophepa-trein vanaf Maandag op Oudtshoorn DIE Transnet-Phelophepa-gesondheidstrein sal vanaf volgende Maandag (28 Augustus) tot Vrydag (1 September) en weer vanaf 4 tot 8 September die Oudtshoorn Stasie besoek. Dié trein…
Hardwerkend en waardig
Dorp groet merkwardige vrou Deur Liesel le Roux EEN van Oudtshoorn se oudste inwoners, Marie van der Merwe, is op 4 Augustus op die ouderdom van 101 jaar en 7…
Focus on Mental Health Awareness during July
This month the focus is on mental health awareness and in particular on depression. Depression Depression is one the most treatable mental illnesses. Between 80% and 90% of people respond…
Gratis besnydenis op 13 Julie beskikbaar
DIE Oudtshoorn Hospitaal bied op 13 Julie ’n gratis besnydenisdiens vir seuns en mans aan. Volgens Zolani Barnes, progambestuurder van die Tuberkolose en MIV-versorgingsvereniging verminder manlike besnydenis ’n MIV-negatiewe man…
Rooibos Tea Vital to Male Fertility
THE spotlight falls on male fertility this June, which is recognised as National Men’s Health Month, following reports by scientists who claim that sperm counts have halved over the past…
Do’s and dont’s on accident scenes
DO you know what to do if you are involved in a collision? You could be involved in a collision at any time and it is best to know what…