Oud-leerders van Meisies Hoër kuier saam

Oud-leerders van die Hoër Meisieskool op Oudtshoorn wat vroeër in Baron van Reedestraat (Queenstraat) geleë was, het op 30 Augustus by Casa del Sole op Oudtshoorn bymekaargekom, presies 55 jaar nadat die skool sy deure gesluit het. Die organiseerder van dié reünie, Hazel Jonker, sê oud-leerders woon gereeld reünies by. Enige oud-leerders van die skool wat reünies wil bywoon, kan Jonker by 071 696 6416 kontak. Foto: Ilze-Mari Gründling