Leefstyl




De Kranswyne in SA Hall of Fame

DIE privaatkelder De Krans by Calitzdorp het pas by die South African Wine & Cellar Classifications erkenning gekry vir die gehalte van sy wyne. Drie van sy portwyne, Cape Tawny NV,…


Lekkerste malvapoeding van hier!

’N OUDTSHOORNIET is die wenner van ’n kompetisie waarin gesoek is na die beste malvapoedingresep in die land. Cynthia Landman van Millenniumpark op Oudtshoorn het ’n prys van R5000 losgeslaan met…


Boplaas se port weer beste

Boplaas Familiewingerde  in Calitzdorp het baie goeie resultate van SAWI (South Africa’s Best Wines Identified) ontvang waar die  resultate van alle wynskoue in aanmerking geneem word. Boplaas het in die…


Bespaar so elektrisiteit

Die lugversorger kan die grootste deel van die dag aan wees sonder om veel krag te gebruik: skakel net die waaier aan. As ’n vertrek baie warm is, skakel die…


Do Not Lose Your Most Useful Tool!

  The hand is the most useful appendage and its versatility allows us to manipulate the environment to our benefit. It is used in almost all daily tasks and therefore…