Kalender

Events Calendar

Donderdag 28 September • Dysselsdorp Sekondêr hou matriekafskeid • Hoërskool De Rust hou matriekafskeid • Bridgton Senior Sekondêr hou matriekafskeid Vrydag 29 September Wynand Du Toit – oud-reccie, boer en…

Lees Verder

Events Calendar

Donderdag 21 September Die Alzheimer Ondersteuningsgroep: Kom luister na Anieta Lombard van die Memory Clinic: Excellentis in die Bain Lavers-saal te Millen­niumpark om 15:00. Almal welkom. Kontak Bets Wilkinson by…


Events Calendar

Donderdag 14 September • Bergsig (Calitzdorp) dip- en ontwurmingdag. Kontak Juanita by 044 213 3679/084 397 8287 of Karen by 044 213 3041/084 603 6393. • Alzheimer Ondersteuningsgroep. Kom luister…


Events Calendar

Saterdag 9 September • Fondse2 komedie-toneelstuk in die NG Kerk De Rust kerksaal om 19:00. Kaartjies te koop by NG Kerkkantoor De Rust en Village Trading Post. • Maandelikse Veterane-ontbyt…


Events Calendar

2 en 3 September • De Krans Wynkelder se Lentebloeisel-naweek in Calitzdorp. Navrae of besprekings by 044 213 3314 of dekrans@mweb.co.za Vrydag 1 September • ACVV Oudtshoorn Eeufees om 18:30…


Events Calendar

Vrydag 25 Augustus Laerskool Wesbank hou kermis. Kerrie en rys (R25), boereworsrolle (R15), Hoenderburgers (R20), chips (R15), braaivleisete (R60). Be­stel­lings by skool. Kontak 044 279 1731. Saterdag 26 Augustus •…


Events Calendar

Donderdag 17 Augustus Die Alzheimer Onder­steu­­ningsgroep by Mil­len­nium­park se koffiewinkel. 15:00 (3 nm) Gasspreker Ma­rianne Maus. Na­vrae: Christine Nelson: 073 366 3216. Saterdag 26 Augustus • Langenhoven Gimnasium hou matriekafskeid. •…


Events Calendar

5 tot 13 Augustus Die “Arts on Track”-kompetisie, met die tema “Myths and Legends” by die Calitzdorp Stasie. Inligting, e-pos aan info@calitzdorp.net donderdag 10 augustus • ArtKaroo-uitstalling, Krans & Kloof,…


Events Calendar

Vrydag 4 Augustus Douglas van Tonder tree op by Kuiertuin op Oudtshoorn ten bate van die Animal Care Team (ACT). 19:00. Kaartjies by ingang. R30. Geen o.18’s tensy vergesel deur…


Die Hoorn se Sportkalender

Saterdag, 5 Augustus 2017 RUGBY: SWD Presidentsliga • Collegians kom op die Bridgton Sportgronde (Plate) te staan teen Spring Roses. Die B-spanne skop om 14:15 af terwyl die A-spanne om…