Events Calendar
Saterdag 24 Junie Fondsinsameling vir PADS Animal Welfare met kabaretster Emile Minnie by The Showroom Theatre in Prins Albert. 20:00. Emile sal liedjies van sy nuwe album, 15 Onvergeetlike Jare, sing….
Lees VerderSaterdag 24 Junie Fondsinsameling vir PADS Animal Welfare met kabaretster Emile Minnie by The Showroom Theatre in Prins Albert. 20:00. Emile sal liedjies van sy nuwe album, 15 Onvergeetlike Jare, sing….
Lees VerderVrydag & Saterdag, 23 & 24 Junie 2017 ROLBAL: • Die Klein Karoo Toyota Driespelrolbaltoernooi vind by die Oudtshoorn Rolbalklub in St Johnstraat plaas. Die eerste rondomtaliewedstryde begin Vrydag om…
Donderdag 15 Junie Domino-kompetisie om 18:30 by die Bergsig Gemeenskapsaal. Gratis inskrywing. Kontantpryse. Kontak Maria Fourie by 044 213 3314. Vrydag 16 tot Sondag 18 Junie Calitzdorp Winterfees skop Vrydag om…
Vrydag & Saterdag, 16 & 17 Junie 2017 RUGBY: • Die o.18 Cravenweek- en Akademie-spanne asook die o.16 Grant Khomorugbyspanne van die OP, WP, Boland en SWD speel Vrydag en…
Vrydag, 9 Junie • Karlien van Jaarsveld tree op in die saal van die Hoërskool Oudtshoorn. Voorprogram: Heini, Julia de Beer en Douglas. 19:00. R100, kinders o.12 R50. Navrae: 044…
Vrydag & Saterdag, 9 & 10 Junie 2017 PLUIMBAL: • Die Oudtshoorn Pluimbalklub speel gasheer vir uitnodigingspanne van George, Mosselbaai, Graaff-Reinet, Port Elizabeth en Stilbaai by die De Jager Sportsentrum….
Saterdag, 3 Junie 2017 SKOLESPORT: Langenhoven Gimnasium speel tuis rugby, netbal en hokkie teen die Hoërskool Outeniqua van George. • Die o.18A-meisieshokkie-spanne pak mekaar vanaf 08:00. • Die eerste netbalspanne…
Vrydag, 26 Mei Kansa ‘Takkie Tax’-dag. Maak jou tekkies lekker “funky” vir Takkie Tax. “Funky”-veters teen R35 te koop by Kansa-kantoor, Hoogstraat 162, Oudtshoorn. ***** Basaar by NG Kerk Oudtshoorn…
Saterdag, 20 Mei 2017 LAERSKOLEHOKKIE: • Laerskool Wesbank speel gasheer vir ’n o.14-seunshokkietoernooi waaraan agt skole (George-Suid, Holy Cross, Durbanville, Knysna, Outeniqua, Van Reede en Hartenbos) gaan deelneem. Die toernooi…
Donderdag 18 Mei Die Alzheimers Ondersteuningsgroep vergader in die Bain Laverssaal by Milleniumpark om 15:00. Almal welkom en kom deel in die gesprek. Kontak Christine Nelson by 073 366 3216. Vrydag…