Kalender

Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag en Saterdag, 12 en 13 Mei 2017 BERGFIETSWEDREN EN VELDWEDLOPE: • Redstone Hills Bergfietswedrenne en veldlope by Rooikoppe tussen Oudtshoorn en Calitzdorp. Vrydag vanaf 18:30 en Saterdag vanaf 08:00….

Lees Verder

Die Hoorn se Sportkalender

Saterdag, 6 Mei 2017 RUGBY: SWD Karoostreekliga • Oudtshoorn speel teen Adias op die Oudtshoorn Sportgronde (Rec). Die B-spanne begin om 14:30 speel en die A-spanne om 16:00. Vir navrae…


Events Calendar

28 en 29 APRIL Prins Albert Olyffeesmark. Kuier saam op die skou­terrein en geniet die omgewing se beste kos- en olyfprodukte. Kosdemonstrasies, stalletjies, vermaak, ens. 09:00 tot laat. Navrae: palandbougenootskap@gmail.com…


Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag – Maandag, 28 April – 1 Mei 2017 SKOLESPORT: RUGBY, NETBAL EN HOKKIE: • Die Hoërskool Oudtshoorn se Karootoernooi vir mediumskole word aangebied op Struisies se sportvelde. Sowat 40…


Events Calendar

DONDERDAG 20 APRIL Heritage Oudtshoorn Erfenis hou hul Algemene Jaarvergadering om 18:00 by O’Flinn’s by die Le Roux Dorpshuis-museum in Hoogstraat, Oudts­hoorn. ***** SATERDAG 22 APRIL Oudtshoorn Dogs in Need: Dog…


Die Hoorn se Sportkalender

Donderdag, 20 April 2017 ATLETIEK: • Die Klein Karoo Sake-aflos begin vanaand om 18:00 vanaf die Spur en Du Plessis Motors. Vir navrae kontak Dave van der Walt by 082…


Die Hoorn Sportkalender

Vrydag, 7 April 2017 RUGBY SWD Presidentsliga • Spring Roses speel teen All Blacks op die Bridgton Sportgronde. Die B-spanne begin om 14:30 en die A-spanne om 16:00. Vir navrae…


Die Hoorn se Sportkalender

Saterdag, 1 April 2017 RUGBY SWD Premierliga • Bridgton RVK speel teen Groot Brak RVK op die Bridgton Sportgronde.Die B-spanne begin om14:30. Afskoptyd vir die A-spanne is 16:00. Vir navrae…


Events Calendar

Vrydag, 25 Maart Petronel Baard, Stef Kruger en Eric Nobbs tree op by The Showroom in Prins Albert met hul optrede, Eg Suid-Afrikaans. 20:00. Vir besprekings kontak 023 541 1563…


Die Hoorn se Sportkalender

Saterdag, 25 Maart 2017 RUGBY SWD Presidentsliga: • Spring Roses pak Willing Hearts op die Bridgton Sportgronde (die Plate) vanaf 14:30. Afskoptyd vir die A-spanne is 16:00. Navrae: Pieter Lottering…