Kalender

Events Calendar

Saterdag 29 Julie 4X4 Gesinsdag om 10:00 by die Oudtshoorn 4X4-baan. R150 per voertuig plus twee kom­berse. Skakel Daniel Smuts by 082 414 9937, Jacques Terblanche by 072 916 5990…

Lees Verder

Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag, 29 Julie 2017 RUGBY SWD Presidentsliga: • All Blacks speel vanaf 14:15 teen Beaufort-Wes op die Bridgton Sportgronde (Plate). Die A-spanne begin om 15:30 speel. Navrae: Damon Gysman –…


Events Calendar

Donderdag 20 Julie Die Alzheimersondersteuningsgroep vergader om 15:00 in die Bain Laversaal te Millenniumpark op Oudtshoorn. Gasspreker: Gert Meiring van Huis Elsje, Mosselbaai. Navrae: Christine Nelson by 073 366 3216….


Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag, 21 Julie 2017 RUGBY: SWD Presidentsliga • Collegians speel op die Bridgton Sportgronde (Plate) teen Dysselsdorp Rangers. Die wedstryd begin om 18:00. Vir navrae kan Julian Fillies by 084…


Events Calendar

Sondag 9 Julie Maanligfietsrit om 18:00 by The Showroom Teater in Prins Albert. Kontak Arno Botha by 083 395 9038. Donderdag 13 Julie • ArtKaroo Galery in Oudtshoorn bied aan…


Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag 14 Julie 2017 RUGBY KAROOSTREEKLIGA • Adias speel teen Oudtshoorn op die Bridgton Sportgronde (Plate). Die A-spanne se afskoptyd is 20:30. Vir navrae kontak Lionel Prinsloo by 072 291…


Events Calendar

Vrydag 7 Julie Bottomless Coffee Band is in Prins Albert vir ’n fotografie-sessie en sal by The Showroom ­Theatre optree om 20:00. Lourens en Esté Rabé, multi-instrumentele duo van Kaapstad,…


Die Hoorn se Sportkalender

Vrydag en Saterdag, 7 en 8 Julie 2017 BALDANS: • DieWes-Kaap se baldansproewe word aangebied in die sportsaal van die De Jager Sportkompleks. Dit begin soggens om 11:00. Vir navrae…


Die Hoorn se Sportkalender

Saterdag, 1 Julie 2017 RUGBY: SWD Premierliga • Bridgton speel vanaf 13:00 teen Evergreens op die Bridgton Sportgronde. Die A-spanne begin om15:30. Vir navrae kontak Shirley Ewerts by 074 302…


Events Calendar

Saterdag 24 Junie Fondsinsameling vir PADS Animal Welfare met kabaretster Emile Minnie by The Showroom ­Theatre in Prins Albert. 20:00. Emile sal liedjies van sy nuwe album, 15 Onvergeetlike Jare, sing….