Events Calendar

Donderdag 20 Julie
Die Alzheimersondersteuningsgroep vergader om 15:00 in die Bain Laversaal te Millenniumpark op Oudtshoorn. Gasspreker: Gert Meiring van Huis Elsje, Mosselbaai. Navrae: Christine Nelson by 073 366 3216.

Woensdag 26 Julie
Die Prins Albert Kultuurstigting nooi almal na die algemene jaarvergadering om 18:30 by die St John’s Kerksaal.

Donderdag 29 Augustus
Algemene jaarvergadering van Oudtshoorn en De Rust Toerisme. 17:30 vir 18:00 by Surval Boutique Olive Estate. RSVP voor 17:00 (Vrydag 25 Augustus). Navrae: Corleen Barnard – 044 279 2532 of e-pos info@oudtshoorn.com.

Saterdag 5 tot 11 Augustus
Art on Track 2017 bied aan “Myths and Le­gends”, kunskompetisie en uitstalling by die Calitz­dorp-stasie. Inskrywings: www.calitzdorp. net

Vrydag 11 Augustus
Calitzdorp Opera met Michelle Veenemans en Noël-Jean Creil by die Nederduits Gereformeerde Kerk te Calitzdorp. Formeel. Kaartjies R350, insluitend welkom-drankies, kanapees en ’n ligte vingerete. Kontak Erina by Calitzdorp Toe­risme by 044 213 3775.

Vrydag 11 tot 13 Augustus
Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Meer inligting oor dié fees van klassieke musiek, kos en wyn en die volledige musiek­program: www. klassique.co.za.