28 en 29 APRIL
Prins Albert Olyffeesmark. Kuier saam op die skouterrein en geniet die omgewing se beste kos- en olyfprodukte. Kosdemonstrasies, stalletjies, vermaak, ens. 09:00 tot laat. Navrae: palandbougenootskap@gmail.com of 083 383 2591.
DONDERDAG 4 Mei
Klub 60-byeenkoms om 10:00 by die Rotariër Aftreeoord in Kerkstraat, Oudtshoorn. Internasionale gebeure: Wat probeer Trumpo bereik; die vrye pers is onder skoot; Frankryk en die verkiesing; Suid-Afrika se situasie. Lede betaal R5 per vergadering om tee en koekies te dek. Lidmaatskap R30 per jaar. Navrae: William Gould (voorsitter) by 044 279 1515 of 072 495 0056.
SATERDAG 6 Mei
Tickets for Sulayman Human performing the Rachmaninoff Russian Roulette at Showroom Theatre on 6 May at 8 pm are R80 pp and can be booked online: www.showroomtheatre.co.za or at the theatre. Phone: 023 5411 563.
****
De Rust Country Market at Raine’s Rooms, Schoemanstraat. Kontak 084 601 3653 of stuur ’n e-pos na derustmarket@gmail.com