Events Calendar

Vrydag, 9 Junie
• Karlien van Jaarsveld tree op in die saal van die Hoërskool Oudtshoorn. Voorprogram: Heini, Ju­lia de Beer en Douglas. 19:00. R100, kinders o.12 R50. Navrae: 044 279 1623.
• Karusa Full Moon Mountain Hike & Trail Run. 15:00. Gemerkte roete vanaf Calitzdorp na die rotsformasies by Redstone Hills, gevolg deur die voetheuwels van die Swartberge met rusareas. Registreer aanlyn by www.gamkariversafarico. com/karusa-full-moon-hike-2017.html of e-pos hans@sthelenafarm.co.za of bel 078 987 9852.
• Wegneem-snoekete by NG Kerk Oudtshoorn-Suid om 17:00 – 18:00. Kaartjies (R60) by Ma­riana. Kontak 044 279 1900 tussen 08:30 – 11:30.

Saterdag 10 Junie
• Die produksie Straatpredikante by die Nicolania­saal, Bridgton. 18:00. Hemelbesem, Yoma en Die Hooflig tree op saam met plaaslike rymkletsers. Kontak Danny B by 061 601 6370 of Whatsapp 062 990 7988. Besoek www.facebook.com/ dannyb vir meer inligting.
• The Blacksmith Band en Jenny and the Jameses by The Showroom Theatre, Prins Albert. 20:00. Kontak Daniel Dercksen by 023 541 1563/ 072 474 1079 / e-pos info@showroomtheatre. co.za.

16 – 18 Junie
• Dit is weer tyd vir die jaarlikse Calitzdorp Winterfees in die porthoofstad van Suid-Afrika! Navrae: Zelma Kriek (082 576 5855 of info@ calitzdorpwinterfestival.co.za).
• Byeenkoms van radiobeheerde vliegklubs op Oudtshoorn. Navrae: 060 616 0318 / info@ cangoflyingclub.co.za