5 tot 13 Augustus
Die “Arts on Track”-kompetisie, met die tema “Myths and Legends” by die Calitzdorp Stasie. Inligting, e-pos aan info@calitzdorp.net
donderdag 10 augustus
• ArtKaroo-uitstalling, Krans & Kloof, in die Prince Vintcent Gebou. 18:30. Sop en brood beskikbaar (R25).
• Ian Roberts en die Radio Kalahari Orkes by Brian’s Grill op Oudtshoorn. 19:00. Kaartjies (R70) by Brian’s Grill. Navrae: 044 279 1927.
Vrydag 11 Augustus
• Calitzdorp Opera met Michelle Veenemans en Noël-Jean Creil by die NG Kerk te Calitzdorp. Formeel. Kaartjies (R350) sluit in welkom-drankies, kanapees en ligte vingerete. Kontak Erina by Calitzdorp Toerisme (044 213 3775).
• Vlaghysingseremonie om 10:00 by Arbeidsgenot op Oudtshoorn om CJ Langenhoven se verjaardag te vier. Die publiek ook welkom by ’n huldigingsprogram om 11:00 in die saal van Langenhoven Gimnasium deur leerders van drie hoërskole. Gratis.
11 – 13 Augustus
Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Inligting oor dié fees van klassieke musiek, kos en wyn en die volledige musiekprogram: www. klassique.co.za.
Don 17 Augustus
Die Alzheimer Ondersteuningsgroep by Millenniumpark se koffie- winkel. Gasspreker Marianne Maus. Navrae: Christine Nelson: 073 366 3216.
26 en 2 September
Werkswinkel: How art evolved from the 17th to the 20th century. Aangebied deur Oscar Broekhoff by Calitzdorp Kelder. 14:00 -16:30. R235, inslui- tend wyn en kaas. Kontak Broekhoff: 081 270 9334 of e-pos orbroekhoff@gmail. com