Dr Eve eersdaags weer in hof
Deur Ilze-Mari Gründling ’N UGANDESE kruiedokter wat aangekla word dat sy drie vroue van Oudtshoorn bedrieg het, verskyn weer op 23 April in die hof. Drie klagtes teen Justine Nambuya (27),…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling ’N UGANDESE kruiedokter wat aangekla word dat sy drie vroue van Oudtshoorn bedrieg het, verskyn weer op 23 April in die hof. Drie klagtes teen Justine Nambuya (27),…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n dokter wat voorheen verbonde was aan die SANW Infanterieskool op Oudtshoorn en teregstaan op ’n klagte van verkragting en twee van seksuele aanranding,…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen twee mans wat glo ’n bejaarde vrou in haar woonstel aangerand en beroof het, is in die Oudtshoorn Landdroshof van die hofrol verwyder omdat…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man van Bergsig, Calitzdorp, wat glo drie skote op ’n man afgevuur het, is verlede week in die Oudtshoorn Streekhof vir verdere verhoor…
Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van ’n verkeersbeampte van Prins Albert wat na bewering toetse vir leerlingrybewyse gemanipuleer en rybewyse in ruil vir betaling uitgereik het, is in die Oudtshoorn…
• Vierde verdagte kan nie opgespoor word nie Deur Garnett Wicomb DIE saak teen drie vroue van Prins Albert wat van moord aangekla was saam met ’n man wat nie…
Sleutelgetuie afwesig Deur Garnett Wicomb Twee jong mans van Klaarstroom wat van roof met verswarende omstandighede aangekla was, is in die Oudtshoorn Streekhof weens die afwesigheid van ’n sleutelgetuie in die saak…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N MAN van Zoar is Maandag in die Ladismith Landdroshof skuldig bevind op aanklag daarvan dat hy onder die invloed van sterk drank of ’n verdowingsmiddel wat ’n narkotiese…
Preston Titus-moord: Geen kontak met skoonma ‘verstommend’ Deur Garnett Wicomb BORGTOG is Donderdagoggend in die Oudtshoorn Landdroshof aan Magdaleen (Maggie) Titus (41) geweier. Titus is die eggenoot van die soldaat,…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE egpaar wat daarvan aangekla word dat hulle na bewering tussen 2006 en 2008 tenders van miljoene rande van die Wes-Kaapse Departement Landbou op onwettige wyse verkry…