Gemeenskap

Groot meevaller vir versorgingsoord

DIE Coronation Memorial Versorgings­oord vir Bejaardes in Bridgton is met groot opgraderings geseën toe ’n barmhartige Samaritaan, Joey Nel, besluit het om R50 000 aan die oord te skenk.Nel het…




Fietse geskenk vir erfenistoere

Ses fietse is Donderdagoggend deur Anroux Marais, minister van kultuursake en sport in die Wes-Kaap, aan Roydin Engelbrecht oorhandig by die Queen’s Hotel.Hierdie inisiatief is gedryf deur bekende Oudtshoorniet, geskiedenis-…


Veg en Bou-week | 13-18 Mei 2023

Trauma Opleiding – 13 Mei Die week het begin met praktiese opleiding vir traumabystanders na hul afhandeling van ’n maand se aanlyn teoretiese opleiding. Daar is 6 persone van die…



Gemeenskappe staan op teen geweld

DIE gemeenskapsbeweging “Oudtshoorn Community Against Crime” (OCAC) het Sondag 7 Mei ’n samekoms in die Lane-omgewing van Bridgton, naby die Bridgton Sportgronde, gehou om hul toewyding aan die beveiliging van…