Korrektiewe Dienste reik uit na skole
DIE personeel van Oudtshoorn Korrektiewe Dienste (DKD) het verlede week as deel van hul uitreikprogram na die gemeenskap skoolklere en -skoene aan 82 leerders van 12 skole in en om…
Lees VerderDIE personeel van Oudtshoorn Korrektiewe Dienste (DKD) het verlede week as deel van hul uitreikprogram na die gemeenskap skoolklere en -skoene aan 82 leerders van 12 skole in en om…
Lees VerderDIE merkwaardige meester Ampie (Adam) Wicomb van Sesdelaan, Colridge View, oudste lid van die Wicomb-familie, het op 20 Desember verlede jaar sy 99ste verjaardag saam met sy kinders, klein- en…
DIE motorklub Jap Metal van Ladismith het Dinsdag gewys dat hulle die belange van die gemeenskap op die hart dra deur in te spring om leerders se hare gratis vir…
DIE Willemse-familie van Swigelaarstraat in Bridgton, Oudtshoorn het vir die derde jaar ’n Kersfees-straatpartytjie vir inwoners van die straat en die omgewing aangebied. Die geleentheid hetmet ’n Kersboodskap deur ds…
STREETSMART SA, ’n nie-winsgewende organisasie het onlangs ’n tjek van R15 000 aan Famsa Karoo oorhandig. Die geld op Oudtshoorn is deur drie toerismeplekke, die Turnberry Hotel, Karusa Wynlandgoed en…
SOWAT 1 000 kinders van Oudtshoorn is Vrydag bederf toe Sinterklaas by die St Luigi Scrosoppi Sorgsentrum in Brigton gaan kuier het. Hy het saam met ’n helper en ’n…
TIENTALLE leerders van Laerskool Towerkop op Ladismith se gesiggies het onlangs behoorlik opgehelder toe daar geskenkies in skoenbokse aan hulle uitgedeel was. Sanet Salmon, polisievrou wat dié inisiatief geneem het,…
KLEUTERSKOLE in Nissenville in Ladismith het vroeë “krismiskleure” gekry toe die eens vaal skooltjies pragtig opgetooi is. Dit is alles te danke aan die energieke manne van die motorklub Jap…
THE recently upgraded Bongolethu Clinic in Oudtshoorn was officially opened by the Western Cape Minister of Health, Dr Nomafrench Mbombo, on Monday, 25 November. The upgrading of the clinic was…