Gemeenskap


Acknowledgement for De Rust volunteers

The volunteers assisting the De Rust SAPS as members of the Farm Watch, Neigbourhood Watch and the Victim Empowerment Programme with certificates of recognition they received at a recent year end function. Photo supplied



Milleniumpark open dagkliniek!

MILLENIUMPARK AFTREEOORD in Noordstraat, Oudtshoorn spog nou met ’n splinternuwe dagkliniek! Die kliniek is nie net beskikbaar vir in­wo­ners nie, maar bied dieselfde diens vir buite-pasiënte. Die dagkliniek se dienste…




Skoenboksprojek vir boere in nood

MEER as 200 skoenbokse vir boere in nood in droogtegeteisterde gebiede in die Noord-Kaap, is Saterdag by die Oudtshoorn Spar opgelaai. Die projek is geïnisieer deur Petra en Skilllie Pretorius,…


Aftree-oord hou Olimpiese Spele!

Oudtshoorn Aftreeoord se terrein was Vrydag die ene bedrywigheid toe 48 bejaardes aan ’n “Olim­piese Spele” en kapperjolledag deelgeneem het. Ses spanne het deelgeneem met twee van die Oudtshoorn Aftreeoord…


Oudtshoorn Polisie verwelkom twee

Deur Angelique Erasmus TWEE ervare polisiebeamptes met bykans 70 jaar se ondervinding tussen hulle, het onlangs by die Oudtshoorn Polisie aangesluit. Hulle is lt kol Nombuleli Mzimkhule wat vanuit Bellville…