Genoeg water vir Groter Oudtshoorn se mense
So kan toekoms lyk ’N kombinasie van oppervlak- en ondergrondse water sal waarskynlik in die toekoms nodig wees om in die somer genoeg water vir die inwoners van die…
Lees VerderSo kan toekoms lyk ’N kombinasie van oppervlak- en ondergrondse water sal waarskynlik in die toekoms nodig wees om in die somer genoeg water vir die inwoners van die…
Lees VerderDie Oudtshoorn Munisipaliteit het sy ouditmening vir die 2015/2016-boekjaar verbeter – iets waaroor daar dié week groot dankbaarheid by die munisipaliteit was. Die Ouditeur-Generaal het die munisipaliteit ’n gekwalifiseerde ouditmening…
The emergency helicopter in Oudtshoorn run by the Red Cross Air Mercy Service (AMS) in association with the Western Cape Government (Health Department) last Thursday celebrated 11 years in Oudtshoorn…
“VIGS is nie die doodstraf nie,” het suster Christa Koelman van die Bridgton Kliniek verlede Donderdag ter viering van Wêreld Vigsdag gesê. Die personeel van die kliniek het die dag…
Allen Paulse Paulse aangestel as nuwe munisipale bestuurder Die pos van munisipale bestuurder van die Groter Oudtshoorn wat vier jaar vakant was, is gister gevul toe die raad die huidige waarnemende…
Foto: Stefan Skapie Goosen Kersvieringe by St Luigi Scrosopp Sinterklaas het ouder gewoonte ook vanjaar op 6 Desember by die St Luigi Scrosoppi Sorgsentrum in Wolfweg, Bridgton gaan kuier met…
Amptenare van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit se uitstaande munisipale skuld is tans slegs sowat R207 000. Die res van die bykans R98 miljoen wat munisipale verbruikers tans skuld, kan voor…
Die Oudtshoorn Polisie het met ’n geregtelike nadoodse ondersoek begin nadat skoonmakers van die Oudtshoorn Munisipaliteit Saterdag op ’n babalykie in die middedorp afgekom het. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder…
Noël Pietersen. Foto: Garnett Wicomb Pietersen skuldig bevind dat hy finanswet oortree ’N Voormalige munisipale bestuurder van die Groter Oudtshoorn, Noël Pietersen, is gister in die Oudtshoorn Streekhof op vyf aanklagte…
Foto verskaf ’n Mitsubishi Pajero het Saterdagoggend in die riooldam by die Oudtshoorn Rioolplaas beland en is die middag deur ’n munisipale voertuig met ’n hyskraan uit die dam, wat…