Me Kannaland sorg vir blydskap in kinderharte
SY het haar vormingsjare op ’n plaas deurgebring, het daarna gaan studeer, haar as opvoeder bekwaam, ’n skoonheidstitel losgeslaan en besluit om as Me Kannaland 2020 na haar wortels uit…
Lees VerderSY het haar vormingsjare op ’n plaas deurgebring, het daarna gaan studeer, haar as opvoeder bekwaam, ’n skoonheidstitel losgeslaan en besluit om as Me Kannaland 2020 na haar wortels uit…
Lees VerderSoos mense wêreldwyd kan getuig, het die COVID-19-pandemie en inperkings wat daarmee gepaard gegaan het, almal onkant betrap met baie wat sukkel om kop bo water te hou en nie…
TWEE moorde wat die dorpie Van Wyksdorp, sowat 50 km vanaf Ladismith, vanjaar geruk het, het die Ladismith Polisie geïnspireer om ’n bydrae te lewer tot die voorkoming van misdaad…
Annemarie le Roux. (Foto: Facebook.) DAAR is ’n Engelse sêding wat lui: “One man’s trash is another man’s treasure”. In Annemarie le Roux se geval is dit ander mense se weggooigoed…
DAAR was die week groot opgewondenheid by die Nomonde Crèche in Toekomsrus (Oudtshoorn) toe Roydin Engelbrecht, ’n plaaslike vrywilliger met ’n besondere liefde vir die natuur, bome na die skooltjie…
Deur Garnett Wicomb“DIT is ’n droom wat waar geword het en iets waarop ek baie trots is.” So het Phillip Seroux van Polisiehoogte in Bridgton Saterdagoggend gesê met die amptelike…
DIE Oudtshoorn Gemeenskapspolisieforum (GPF) se algemene jaarvergadering vind op Woensdag 28 Oktober 2020 by die Thusong Sentrum op die dorp plaas.Die vergadering begin om 18:00.Alle rolspelelers is welkom om dit…
DIE Oudtshoorniet en oud-onderwyseres Lilly Harmse het Maandag haar 71ste verjaardag gevier deur vriende en kennisse wat sedert verlede jaar ’n geliefde aan die dood afgestaan het, by Enchanted Coffee…